Skip to main content

Immelman Ferreira – Chartered Accountants

Belasting: Buitelandse inkomstes

10(1)(o)(ii) bied verligting aan belastingbetalers deur nie op buitelandse indiensnemingsinkomste (“employment income”) belas te word nie aangesien die buitelandse maatskappy reeds LBS / belasting op daardie inkomste aftrek. Daar is egter sommige lande waar hul eie belastingwette bepaal dat geen belasting op buitelandse indiensnemingsinkomste afgetrek word nie. Die effek daarvan is dat sekere individue dan […]

Korporatiewe beheer – Finansiële jaareinde

Die finansiële jaar van ’n maatskappy staan bekend as die rekenkundige periode. Ingevolge artikel 27 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), het elke maatskappy wat geregistreer is ingevolge die Wet ’n finansiële jaareinde. Hierdie datum word vervat op die Kennisgewing van Inkorporasie-dokument van ’n betrokke maatskappy. Die eerste finansiële jaareinde van ’n […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X